T
Tanya Van Niekerk Ek is absoluut verlief op die Marshmallow Blush parfuum! Die geur is ongelooflik sag, soet en vroulik – dit ruik soos ’n perfekte mengsel van romerige marshmallow met blomagtige note. Ek kry heeltyd komplimente wanneer ek dit dra en die geur hou verrassend lank op my vel. Dit voel regtig soos ’n luukse parfuum teen ’n baie goeie prys. Ek sal dit definitief weer koop en kan dit vir enige iemand aanbeveel wat van sagte, soet en elegante geure hou.
Baie dankie vir julle vinnige diens en dat my pakkie so mooi verpak was! 💐